James Burrows (gebore 7 Julie 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente This Is England (2006), Eden Lake (2008), en Robin Hood (2010), en in die televisiereeks Emmerdale (1972).

Filmografie Rolprente 2006: This Is England 2008: Eden Lake 2010: Robin Hood 2011: Inbred

Televisiereekse 1972: Emmerdale 2015: Safe House

Televisierolprente 2013: The Crash

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu