Lewis A. "Lew" Fidler (27 Mei 1956 – 5 Mei 2019) was 'n Amerikaanse politikus. Hy was vanaf 2002 tot en met 2013 stadsraadslid van New York Stad.
Hy sterf op 5 Mei 2019 in die ouderdom van 62. Former City Councilman Lew Fidler dead at 62
Verwysings
Kategorie:Amerikaanse politici Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Sterftes in 2019