Frank Brilando (29 Junie 1925 — 5 Mei 2019) was 'n Amerikaanse resiesfietsryer. Hy neem deel aan die Olimpiese Somerspele van 1948 en 1952.
Hy sterf op 5 Mei 2019 in die ouderdom van 93.
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1925 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse sportlui