Andrew James Breitbart (Engelse uitspraak: |b|r|aɪ|t|b|ɑr|t; 1 Februarie 1969 – 1 Maart 2012) was 'n Amerikaanse konserwatiewe uitgewer, skrywer en kommentator. Nadat hy in die vroeë stadiums van die The Huffington Post en die Drudge Report uitgehelp het, het Mnr Breitbart Breitbart Nuus help skep, saam met verskeie ander "BIG" webtuistes soos BIGHollywood, BIGGovernment, BIGJournalism.

Hy het 'n sentrale rol gespeel in die oopvlekking van die Anthony Weiner "sexting" skandaal, die aflegging van Shirley Sherrod en die "ACORN 2009 video-kontroversie".

Kommentators soos Nick Gillespie en Conor Friedersdorf het krediteer Andrew Breitbart daarmee dat hy die wyse verander het waarop mense oor politiek skryf deur "te wys hoe die Internet gebruik kan word om verby versperrings te kom wat opgelê word deur amptelike segsmanne en -vroue (woordvoerders) en die "legacy news outlets" (hoofstroommedia), en dat hy " 'n retoriese vlamwerper was in die kultuuroorloë" deur gebruik te maak van sy eie persoonlike ervarings en menings as basis vir sy medialoopbaan.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1969 Kategorie:Sterftes in 2012 Kategorie:Amerikaners