Christo van Rensburg (1938–2018) was 'n Suid-Afrikaanse geleerde, taalkundige en skrywer.

Die omvang van sy invloed op navorsingsbelangstelling in Afrikaans kan moeilik gepeil word.https://www.litnet.co.za/christo-van-rensburg-1938-2018/

In die Afrikaanse taalkunde was hy een van die baanbrekers wat die taalkundige waarde van taalvariëteite vir die omvattende studie van Afrikaans erken en daadwerklik ondersoek het.

Verwysings

Kategorie:Suid-Afrikaanse skrywers Kategorie:Geboortes in 1938 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Afrikaners