Die jaar 1505 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 5de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure 30 Julie – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word biskop van Chieti. 18 September – Gian Pietro Carafa (later Pous Paulus IV) word tot biskop gewy. 1 Desember – Pous Julius II stel nege nuwe kardinale aan waaronder weer (soos in 1505) twee familielede.
Geboortes Onbekend – Thomas Tallis, Engelse komponis († 1585)
Sterftes 27 Oktober – Iwan III van Rusland, Grootprins van die Rjoerik-dinastie (* 1440)
Kategorie:16de eeu