Die jaar 1506 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 6de jaar van die 16de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure 14 Januarie – Pous Julius II koop die Laocoon-groep vir die Vatikaanse museum. 21 Januarie – Pous Julius II stig die Switserse Wag. 18 Desember – Pous Julius II stel drie nuwe kardinale aan, al drie uit Frankryk.

Geboortes

Sterftes 20 Mei – Christophorus Columbus, 'n Italiaanse ontdekkingsreisiger (* 1451) 13 September – Andrea Mantegna, die eerste Renaissance kunstenaar van Noord-Italië (* 1431)

Kategorie:16de eeu