Leslie French (23 April 1904 – 21 Januarie 1999) was 'n Britse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Leopard (1963) en The Living Daylights (1987), en in die televisiereekse The Avengers (1961) en The Franchise Affair (1962).

Filmografie Rolprente 1935: Radio Pirates 1963: The Leopard 1967: More Than a Miracle 1987: The Living Daylights

Televisiereekse 1959: Bleak House 1959: Love and Mr Lewisham 1961: The Avengers 1962: The Franchise Affair 1965: A Tale of Two Cities 1965: Gaslight Theatre 1980: Lady Killers

Televisierolprente 1938: Tobias and the Angel 1939: Traitor's Gate

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1904 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu