Hentiesbaai is 'n kusdorp en strandoord wat in die distrik Erongo aan die C34-pad aan die Atlantiese Oseaan lê. Die dorp is 70 km noord van Swakopmund geleë. Hentiesbaai het 'n geskatte bevolking van 7 569 in 2023 gehad.

Die Omarururivier mond by Hentiesbaai uit en Kaap Kruis lê 70 km noord van die dorp.

Sien ook Gereformeerde kerk Hentiesbaai

Verwysings

Eksterne skakels hentiesbay.com

Kategorie:Baaie van Namibië Kategorie:Nedersettings in Namibië