Spvgg Eintracht Glas Chemie Wirges is 'n sportklub uit Wirges in die deelstaat Rynland-Palts in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Die huidige klub het in 1972 ontstaan uit die samesmelting van SC 1924 Wirges, SV 1949 Ebernhahn en SV Rot-Weiß 1921 Siershahn. Benewens sokker het die klub ook afdelings vir atletiek en gimnastiek.
Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga te haal in 1983, 1994 en 1998.
Onlangse ligaposisionering 1990-91 (V) Bezirksliga 1ste 1991-92 (IV) Verbandsliga Rynland 4de 1992-93 (IV) Verbandsliga Rynland 6de 1993-94 (V) Verbandsliga Rynland 2de 1994-95 (IV) Oberliga Suidwes 12de 1995-96 (IV) Oberliga Suidwes 16de 1996-97 (V) Verbandsliga Rynland 2de 1997-98 (V) Verbandsliga Rynland 1ste 1998-99 (IV) Oberliga Suidwes 7de 1999-00 (IV) Oberliga Suidwes 5de 2000-01 (IV) Oberliga Suidwes 6de 2001-02 (IV) Oberliga Suidwes 5de 2002-03 (IV) Oberliga Suidwes 8ste 2003-04 (IV) Oberliga Suidwes 7de 2004-05 (IV) Oberliga Suidwes 15de 2005-06 (IV) Oberliga Suidwes 10de 2006-07 (IV) Oberliga Suidwes 7de 2007-08 (IV) Oberliga Suidwes
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Suidwes 2007/08-seisoen Eintracht Bad Kreuznach - SV Roßbach/Wied - FV Engers 07 - FSV Mainz 05 II - SC Hauenstein - SC 07 Idar-Oberstein - FC 08 Homburg - SV Rooiwit Hasborn-Dautweiler - TuS Mayen - 1. FC Saarbrücken - Borussia Neunkirchen - SF Köllerbach - FK 03 Pirmasens - TuS Mechtersheim - 1. FC Kaiserslautern II - SV Eintracht Trier - SpVgg EGC Wirges - Wormatia Worms
Wirges