duimnael|300px|'n Kliënt blaai deur tydskrifte (voor hy betaal!). duimnael|300px|'n Winkelrak vol tydskrifte.
'n Tydskrif is 'n versameling gebinde bladsye waarin 'n wye verskeidenheid van inligting oor aktuele onderwerpe en artikels wat oor 'n lang tydperk van belang kan bly, aangetref word. Die mees onlangse uitgawes van tydskrifte word hoofsaaklik in supermarkte en hoekkafeë gevind. Biblioteke bewaar gewoonlik die ouer uitgawes in 'n stoorplek. Artikels word gewoonlik ook gekatalogiseer.
Afrikaanse tydskrifte Van die bekendste Afrikaanse tydskrifte sluit in: Landbouweekblad Huisgenoot LitNet Akademies Rooi Rose Sarie
Eksterne skakels