Semantiek verwys na die betekenis van taal. Kommunikasie kan slegs doeltreffend plaasvind wanneer die betekenis van die woorde vir sowel die spreker/skrywer as die luisteraar/leser duidelik is.

Semantieke kategorieë Antonieme Homofone Homonieme Sinonieme

Sien ook Lys van woordsoorte Taalkunde