Ernest Clark (12 Februarie 1912 – 11 November 1994) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Dam Busters (1955), Arabesque (1966), en Gandhi (1982), en in die televisiereeks The Invisible Man (1958).
Filmografie Rolprente 1955: The Dam Busters 1962: Time to Remember 1966: Arabesque 1982: Gandhi
Televisiereekse 1952: Back to Methuselah 1958: The Invisible Man 1961: Gilbert and Sullivan: The Immortal Jesters 1961: Hamlet 1966: All Gas and Gaiters 1969: Doctor in the House 1971: Doctor at Large 1972: Doctor in Charge 1973: Away from It All 1974: Doctor at Sea 1975: Doctor on the Go 1976: Nobody Does It Like Marti 1987: Queenie 1991: Doctor at the Top
Televisierolprente 1949: When We Are Married 1953: Escapade 1958: The Golden Egg
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu