John Clegg (9 Julie 1934 - 2 Augustus 2024) was 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bridget Jones's Diary (2001) en in die televisiereekse Are You Being Served? (1972), It Ain't Half Hot Mum (1974), en You Rang, M'Lord? (1988).

Filmografie Rolprente 2001: Bridget Jones's Diary

Televisiereekse 1972: Are You Being Served? 1974: It Ain't Half Hot Mum 1979: Spooner's Patch 1988: You Rang, M'Lord?

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2024 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu