Alec Clunes (17 Mei 1912 – 13 Maart 1970) was 'n Engelse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente One of Our Aircraft Is Missing (1942), Quentin Durward (1955), en Richard III (1955), en in die televisiereeks The Buccaneers (1956).
Filmografie Rolprente 1942: One of Our Aircraft Is Missing 1955: Quentin Durward 1955: Richard III 1963: Tomorrow at Ten 1965: The Forth Road Bridge
Televisiereekse 1956: The Buccaneers 1968: The Ronnie Barker Playhouse
Televisierolprente 1939: O Mistress Mine 1946: Exercise Bowler 1954: The Facts of Life 1964: Hamlet at Elsinore
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1912 Kategorie:Sterftes in 1970 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu