Maurice Colbourne (24 September 1939 – 4 Augustus 1989) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die televisiereekse Doctor Who (1963), The Onedin Line (1971), en Howards' Way (1985).
Filmografie Rolprente 1970: Times For 1976: The Littlest Horse Thieves
Televisiereekse 1963: Doctor Who 1971: The Onedin Line 1976: Gangsters 1982: Take Three Women 1985: Howards' Way
Televisierolprente 1975: Suzi's Plan
Video's 2009: Cybermen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1939 Kategorie:Sterftes in 1989 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu