John Clark (1 November 1932 – 6 Julie 2023) was 'n Engelse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Jagged Edge (1985) en in die televisiereekse Startime (1959) en House Calls (1979).

Filmografie Rolprente 1985: Jagged Edge 2018: Wade in the Water

Televisiereekse 1955: Junior Magazine 1959: Startime 1979: House Calls 2015: Balls 2016: Make America Great Again (Parody)

Televisierolprente 1946: Just William

Video's 2005: Charlie's Death Wish

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Sterftes in 2023 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 21ste eeu