Peter Bromilow (21 April 1933 – 16 Oktober 1994) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Wild at Heart (1990), The Rocketeer (1991), en Highlander II: The Quickening (1991), en in die televisiereeks The Avengers (1961).

Filmografie Rolprente 1990: Wild at Heart 1991: The Rocketeer 1991: Highlander II: The Quickening

Televisiereekse 1961: The Avengers 1977: Meeting of Minds 1985: Otherworld

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1933 Kategorie:Sterftes in 1994 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu