Sydney Bromley (24 Julie 1909 – 14 Augustus 1987) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Carry on Cowboy (1965), An American Werewolf in London (1981), Dragonslayer (1981), en The NeverEnding Story (1984).

Filmografie Rolprente 1965: Carry on Cowboy 1966: Operation Third Form 1981: An American Werewolf in London 1981: Dragonslayer 1984: The NeverEnding Story

Televisiereekse 1957: The Gay Cavalier 1964: Fire Crackers 1965: Volpone 1965: Pet Pals 1980: The British Greats

Televisierolprente 1946: The Dinner Was Deadly

Video's 2007: Hammer Horror

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1909 Kategorie:Sterftes in 1987 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu