Alan Browning (23 Maart 1926 – 7 September 1979) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Julius Caesar (1970) en in die televisiereekse The Avengers (1961) en The Newcomers (1965).

Filmografie Rolprente 1970: Julius Caesar

Televisiereekse 1961: The Avengers 1962: The Net 1963: Jezebel ex UK 1964: Miss Adventure 1964: Mr & Mrs 1965: The Newcomers 1968: The War of Darkie Pilbeam 1969: Big Breadwinner Hog 1973: Look Who's Talking 1975: Husband of the Year

Televisierolprente 1974: Charles Dickens' World of Christmas

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1926 Kategorie:Sterftes in 1979 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu