Charles Bryant (8 Januarie 1879 – 7 Augustus 1948) was 'n Engelse akteur, skrywer, en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Brat (1919), The Heart of a Child (1920), Stronger Than Death (1920), en Billions (1920).
Filmografie Rolprente 1915: The Battle of Ballots 1916: War Brides 1918: Eye for Eye 1918: Revelation 1918: Toys of Fate 1919: The Brat 1919: Out of the Fog 1919: The Red Lantern 1920: The Heart of a Child 1920: Stronger Than Death 1920: Billions 1922: A Doll's House 1922: Salomé
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1879 Kategorie:Sterftes in 1948 Kategorie:Engelse manlike akteurs van die 20ste eeu