Anna Wilson-Jones (gebore 8 Oktober 1970) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Mother (2003) en in die televisiereekse Black Mirror (2011) en Victoria (2016).
Filmografie Rolprente 2002: Mrs Caldicot's Cabbage War 2003: The Mother 2018: The Last Boy
Televisiereekse 1999: Boyz Unlimited 1999: Spaced 2004: Hex 2005: Afterlife 2007: The Time of Your Life 2011: Black Mirror 2016: Victoria
Televisierolprente 2010: Come Rain Come Shine
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu