Indira Varma (gebore 27 September 1973) is 'n Engelse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Kama Sutra: A Tale of Love (1996), Bride & Prejudice (2004), en Exodus: Gods and Kings (2014), en in die televisiereeks Rome (2005).
Filmografie Rolprente 1996: Kama Sutra: A Tale of Love 1997: Clancy's Kitchen 2004: Bride & Prejudice 2014: Exodus: Gods and Kings 2015: National Theatre Live: Man and Superman 2015: Shakespeare's Globe: Titus Andronicus Close
Televisiereekse 1999: Sci-Fright 2000: Attachments 2005: Rome 2005: Broken News 2006: 3 lbs. 2007: The Whistleblowers 2010: Human Target 2017: Silent Hours 2017: Reported Missing
Televisierolprente 2000: Zehn wahnsinnige Tage 2005: A Waste of Shame: The Mystery of Shakespeare and His Sonnets 2017: The Machine 2017: Unspeakable
Video's 2005: Bring Something Back: The Making of 'The Quatermass Experiment'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Switserse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Switserse aktrises van die 20ste eeu