Eileen O'Brien is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Private Function (1984) en in die televisiereekse The Crezz (1976) en Eyes Down (2003).
Filmografie Rolprente 1983: Runners 1984: A Private Function 2013: Before Dawn
Televisiereekse 1976: The Crezz 1983: The Nation's Health 1985: The Practice 1996: And the Beat Goes On 2001: Merseybeat 2003: Eyes Down
Televisierolprente 1982: One in a Thousand
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu