Charmian May (16 Junie 1937 – 24 Oktober 2002) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Highlander: Endgame (2000) en Bridget Jones's Diary (2001), en in die televisiereekse You're Only Young Twice (1977) en Love Hurts (1992).
Filmografie Rolprente 2000: Highlander: Endgame 2001: Bridget Jones's Diary
Televisiereekse 1974: Second Time Around 1975: Good Neighbors 1977: You're Only Young Twice 1989: The Nineteenth Hole 1992: Love Hurts 1999:The Worst Witch (1998 serieTV)Miss Pentangle 2001: Weirdsister College
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1937 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu