Edie Martin (1 Januarie 1880 – 22 Februarie 1964) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The History of Mr. Polly (1949), The Man in the White Suit (1951), The Lavender Hill Mob (1951), en Kidnapped (1960).
Filmografie Rolprente 1931: M'Blimey 1938: Bad Boy 1949: The History of Mr. Polly 1951: The Man in the White Suit 1951: The Lavender Hill Mob 1960: Kidnapped
Televisierolprente 1946: Bardell Against Pickwick 1952: The Divine Creatures
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1880 Kategorie:Sterftes in 1964 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu