Pamela Mason (10 Maart 1916 – 29 Junie 1996) was 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente I Met a Murderer (1939), Lady Possessed (1952), en Everything You Always Wanted to Know About Sex * But Were Afraid to Ask (1972), en in die televisiereeks Love, American Style (1969).
Filmografie Rolprente 1939: I Met a Murderer 1947: The Upturned Glass 1952: Lady Possessed 1954: Charade 1961: Five Minutes to Live 1972: Everything You Always Wanted to Know About Sex * But Were Afraid to Ask
Televisiereekse 1956: The James Mason Show 1958: The Oscar Levant Show 1965: The Pamela Mason Show 1968: The Weaker Sex 1969: Love, American Style
Televisierolprente 1970: The Weird World of Weird 1979: My Buddy
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1916 Kategorie:Sterftes in 1996 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu