Margery Mason (27 September 1913 – 26 Januarie 2014) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Princess Bride (1987), Les Misérables (1998), Love Actually (2003), en Harry Potter and the Goblet of Fire (2005).
Filmografie Rolprente 1972: Made 1987: The Princess Bride 1998: Les Misérables 2003: Love Actually 2005: Harry Potter and the Goblet of Fire
Televisiereekse 1964: Theatre 625 1978: Rebecca of Sunnybrook Farm 1979: Two People 1982: The New Adventures of Lucky Jim 1987: Never Say Die 1993: Peak Practice
Televisierolprente 1974: The Compliment 1979: Father's Day 1982: With My Little Eye 1989: A Beginners Guide to Freud
Video's 1987: Mark Knopfler: Storybook Love
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1913 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu