Ashley Madekwe (gebore 6 Desember 1981) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cassandra's Dream (2007) en How to Lose Friends & Alienate People (2008), en in die televisiereekse Revenge (2011) en Salem (2014).
Filmografie Rolprente 2007: Cassandra's Dream 2008: How to Lose Friends & Alienate People 2011: Victim 2018: Good Girls Get High Everything Carries Me to You
Televisiereekse 2007: Secret Diary of a Call Girl 2008: Trexx and Flipside 2011: Revenge 2011: Bedlam 2014: Salem
Televisierolprente 2008: West 10 LDN 2010: The Pink House 2010: Above Their Station
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu