Elspeth March (5 Maart 1911 – 5 Mei 1999) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Roman Spring of Mrs. Stone (1961) en The Rise and Rise of Michael Rimmer (1970).
Filmografie Rolprente 1961: The Roman Spring of Mrs. Stone 1961: Follow That Man 1963: Playboy of the Western World 1967: Woman Times Seven 1970: The Rise and Rise of Michael Rimmer
Televisiereekse 1982: Let There Be Love
Televisierolprente 1939: Cæsar's Friend 1948: Happy as Larry 1949: Interlude in Eden
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1911 Kategorie:Sterftes in 1999 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu