Tania Mallet (19 Mei 1941 – 30 Maart 2019) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Goldfinger (1964) en in die televisiereeks Late Show London (1966).
Filmografie Rolprente 1964: Goldfinger
Televisiereekse 1966: Late Show London
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1941 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu