duimnael|Rime di Guido Cavalcanti, 1813 Guido Cavalcanti (1255 - 1300) was 'n Italiaanse digter en 'n vriend van, en rolmodel vir, Dante Alighieri. Hy is in Florence gebore as die seun van Cavalante de Cavalcanti. In Junie van 1300 was daar 'n burgeroorlog in Florence, en Guido is verban na Sarzana. In Augustus 1300 het hy teruggekeer na Florence, waar hy aan koors beswyk het.

Nalatenskap Cavalcanti word beskou as een van die beste Italiaanse digters, en is bekend as Dante se rolmodel.

Kategorie:Italiaanse digters Kategorie:Geboortes in 1258 Kategorie:Sterftes in 1300