SV Ramlingen/Ehlershausen is 'n sportklub uit Burgdorf in die deelstaat Neder-Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Benewens sokker het die klub ook 'n fietsryafdeling.
Die klub is op 5 Junie 1921 gestig as SV Ramlingen. Aan die einde van die Tweede Wêreldoorlog is die klub ontbind deur die Geallieerdes in 1945. Die klub is egter weer op 2 Augustus 1946 herstig as SV Ramlingen-Ehlershausen, die huidige naam.
Die klub se grootste prestasie was om die Oberliga Noord te haal in 2006.
Onlangse ligaposisionering
1997-98 (VI) Bezirksoberliga Neder-Sakse 1ste 1998-99 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 13de 1999-00 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 8ste 2000-01 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 6de 2001-02 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 6de 2002-03 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 2003-04 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 6de 2004-05 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 4de 2005-06 (V) Verbandsliga Neder-Sakse Wes 1ste 2006-07 (IV) Oberliga Noord
Eksterne skakels Amptelike klubwerf
Oberliga Noord 2006/07-seisoen Altona 93 - ASV Bergedorf 85 - Eintracht Braunschweig II - BV Cloppenburg - VfL 93 Hamburg - SV Arminia Hannover - Hannover 96 II - SV Henstedt-Rhen - Holstein Kiel II - SV Meppen - VfR Neumünster - Eintracht Nordhorn - FC Oberneuland - VfL Osnabrück II - VSK Osterholz-Scharmbeck - SV Ramlingen-Ehlershausen - FC St. Pauli II - VfL Wolfsburg II
Ramlingen