Diane Holland (28 Februarie 1930 – 24 Januarie 2009) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die televisiereekse Tales of the Unexpected (1979), Hi-de-Hi! (1980), en Are You Being Served? Again! (1992).
Filmografie Televisiereekse 1979: Tales of the Unexpected 1980: Hi-de-Hi! 1984: Round and Round 1992: Are You Being Served? Again!
Televisierolprente 1965: My Perfect Husband 1972: Big Bad Mouse 1980: The Likes of Sykes
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1930 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu