Sonia Holm (24 Februarie 1920 – 2 Julie 1974) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Miranda (1948), Stop Press Girl (1949), The Bad Lord Byron (1949), en Warning to Wantons (1949).

Filmografie Rolprente 1948: Miranda 1948: The Calendar 1949: Stop Press Girl 1949: The Bad Lord Byron 1949: Warning to Wantons 1952: 13 East Street 1954: Radio Cab Murder

Eksterne skakels

Kategorie:Sterftes in 1974 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1922