Vanessa Howard (10 Oktober 1948 – 23 November 2010) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Some Girls Do (1969), Girly (1970), en The Rise and Rise of Michael Rimmer (1970).
Filmografie Rolprente 1968: The Blood Beast Terror 1969: Some Girls Do 1970: Girly 1970: The Rise and Rise of Michael Rimmer 1970: This, That and the Other! 1972: What Became of Jack and Jill?
Televisiereekse 1967: Sam and Janet
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu