Nell Hudson (gebore 19 November 1990) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Arrivals (2016) en Petal, en in die televisiereekse Outlander (2014) en Victoria (2016).

Filmografie Rolprente 2016: Arrivals Petal

Televisiereekse 2014: Outlander 2016: Victoria

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1990