duimnael|links|Lugbeeld van Les Invalides Les Invalides (Frans: [lezɛ̃valid]) in Parys (Frankryk) bevat 'n museum met voorwerpe en monumente uit die militêre geskiedenis van Frankryk en is daarnaas ook 'n begraafplaas vir bekende oorlogshelde.
Geskiedenis Koning Lodewyk XIV het Les Invalides gestig op 24 November 1670 as 'n hospitaal vir soldate. Die argitek was Liberal Bruant. Die museum bevat ook die graftoom van Napoleon Bonaparte.
Eksterne skakels
Webwerf van die Franse Weermag se museum Bewoners van die Hotel des Invalides, 1673–1796 Webwerf van die Nasionale Instituut des Invalides
Kategorie:Geboue en strukture in Parys Kategorie:Museums in Frankryk Kategorie:Kerkgeboue in Frankryk Kategorie:Rooms-Katolieke kerkgeboue Kategorie:Hospitale