Lucy Gordon (22 Mei 1980 – 20 Mei 2009) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Serendipity (2001), The Four Feathers (2002), Spider-Man 3 (2007), en Gainsbourg: A Heroic Life (2010).
Filmografie Rolprente 2001: Serendipity 2002: The Four Feathers 2007: Spider-Man 3 2008: The Last International Playboy 2009: Cinéman 2010: Gainsbourg: A Heroic Life
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Sterftes in 2009 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu