Olivia Grant (gebore 20 September 1983) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stardust (2007) en All the Money in the World (2017), en in die televisiereekse Lark Rise to Candleford (2008) en Personal Affairs (2009).
Filmografie Rolprente 2007: Stardust 2014: Copenhagen 2017: All the Money in the World 2017: Heidi: Queen of the Mountain 2018: Genesis The Devil Went Down to Islington
Televisiereekse 2008: Lark Rise to Candleford 2009: Personal Affairs 2015: Indian Summers
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu