Serena Gordon (gebore 3 September 1963) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente GoldenEye (1995) en The House of Mirth (2000).
Filmografie Rolprente 1995: GoldenEye 1999: Tom's Midnight Garden 2000: The House of Mirth 2007: Natasha
Televisiereekse 1990: Kinsey 1994: The House of Windsor 2000: Other People's Children
Televisierolprente 1993: Dancing Queen
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1963 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu