Kate Fleetwood (gebore 24 September 1972) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Harlots (2017).
Filmografie Televisiereekse 2017: Harlots
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu