Gilly Flower (26 Augustus 1908 – Februarie 2001) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The New Hotel (1932) en in die televisiereekse Fawlty Towers (1975), Only Fools and Horses.... (1981), en Blood Money (1981).

Filmografie Rolprente 1932: The New Hotel

Televisiereekse 1975: Fawlty Towers 1981: Only Fools and Horses.... 1981: Blood Money 1985: The Mistress 1987: Hello Mum

Video's 2004: The Mystery of the Missing Morsel of Murder at Moorstones Manor

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1908 Kategorie:Sterftes in 2001 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu