Moira Foot (gebore 19 Junie 1953) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Hark at Barker (1969), Are You Being Served? (1972), His Lordship Entertains (1972), en 'Allo 'Allo! (1982).
Filmografie Televisiereekse 1969: Hark at Barker 1972: Are You Being Served? 1972: His Lordship Entertains 1976: Maggie and Her 1980: Oh Happy Band 1982: 'Allo 'Allo!
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1953 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu