Avril Elgar (gebore 1 April 1932) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Wilde (1997) en in die televisiereekse BBC Sunday-Night Theatre (1950) en Carrie's War (1974).

Filmografie Rolprente 1962: She Always Gets Their Man 1983: Betrayal 1997: Wilde

Televisiereekse 1950: BBC Sunday-Night Theatre 1961: They Met in a City 1964: Six 1974: Carrie's War 1976: George & Mildred 1977: Rosie 1977: Middlemen

Televisierolprente 1959: Farewell, Farewell, Eugene 1961: The Bun House Wedding 1973: Total Eclipse 1975: Lloyd George Knew My Father

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sterftes in 2021