Eileen Essell (8 Oktober 1922 – 15 Februarie 2015) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Duplex (2003), Finding Neverland (2004), Charlie and the Chocolate Factory (2005), en The Producers (2005).
Filmografie Rolprente 2003: Duplex 2004: Finding Neverland 2005: Charlie and the Chocolate Factory 2005: The Producers
Video's 2005: Charlie and the Chocolate Factory: Different Faces, Different Flavors
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1922 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu