Monica Evans (gebore 7 Junie 1940) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Odd Couple (1968), The Aristocats (1970), en Robin Hood (1973), en in die televisiereeks Compact (1962).

Filmografie Rolprente 1968: The Odd Couple 1970: The Aristocats 1973: Robin Hood

Televisiereekse 1962: Compact

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1940 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Lewende mense