Helen Ferrers (1869 – 1943) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sally in Our Alley (1931), The Man Who Won (1932), Summer Lightning (1933), en Guest of Honour (1934).

Filmografie Rolprente 1931: Sally in Our Alley 1932: The Man Who Won 1932: Love on the Spot 1933: Summer Lightning 1933: Born Lucky 1933: Going Straight 1933: The Laughter of Fools 1934: Guest of Honour 1934: Get Your Man 1934: The Primrose Path

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1869 Kategorie:Sterftes in 1943 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu