Joan Dowling (6 Januarie 1928 – 31 Maart 1954) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hue and Cry (1947), No Room at the Inn (1948), Bond Street (1948), en Affair in Monte Carlo (1952).
Filmografie Rolprente 1947: Hue and Cry 1948: No Room at the Inn 1948: Bond Street 1949: A Man's Affair 1950: Murder Without Crime 1952: Affair in Monte Carlo
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 1954 Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu