Sharon Duncan-Brewster (gebore 8 Februarie 1976) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Imagine Me & You (2005) en Rogue One: A Star Wars Story (2016), en in die televisiereekse Bad Girls (1999) en Doctor Who (2005).
Filmografie Rolprente 2005: Imagine Me & You 2008: A Deal Is a Deal 2016: Rogue One: A Star Wars Story
Televisiereekse 1999: Bad Girls 2005: Doctor Who 2007: The Nathan Caton Show 2011: Rastamouse 2011: Top Boy 2013: The Mimic
Televisierolprente 1993: Hope I Die Before I Get Old 2009: EastEnders: The Two Faces of Lucas
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Engelse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1976